
Rebecca
Failed to add items
Add to basket failed.
Add to wishlist failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Buy Now for £19.99
No valid payment method on file.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrated by:
-
Ms Susanne Beyers
About this listen
Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n “regte” werk. Verkieslik een wat opwindend is en 'n groot salaris betaal. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Maak nie saak dat die pos nooit in ‘n koerant geadverteer is nie. Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2009 Wilna Adriaanse (P)2013 NB Publishersvery good
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
Die eerste en laaste hoofstukke, en ‘n paar in die middel, is herhaal. Dit is nogal irriterend, veral aan die einde - jy dink daar’s nog ‘n hoofstuk, maar die boek is klaar!
Prettige romanse - let op herhaalde hoofstukke
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
Amazing story I recommend it 100%
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
I have used 1 of my credits
Can I please have a credit refund for this book.
only 45 seconds of the book recorded.
Something went wrong. Please try again in a few minutes.